L
ICT Support Engineer
Ligpos Ltd
๐ Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa
via Adzuna API (ZA)
Full-TimeOn-Site๐ฐ 180,000 โ 240,000
Description
VAKATURE: ICT Support Engineer Ligging: Pretoria / Johannesburg (Verskeie persele) Salaris: R15,000 per maand Diensaanvaarding: 23 Februarie 2026 Ons is op soek na 'n energieke ICT Support Engineer om kliรซnte in die Pretoria- en Johannesburg-omgewing by te staan. Die ideale kandidaat is 'n selfgedrewe probleemoplosser wat passievol is oor tegniese uitnemendheid en kliรซntediens. Sleutel Verantwoordelikhede Tegniese Ondersteuning: Hantering en tydige afhandeling van hulptoonbank-kaartjies (Remoteโฆ