O
Junior Maintenance Officer / Junior Instandhoudingsbeampte
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
๐ Ficksburg, Setsoto, South Africa
via Adzuna API (ZA)
Full-TimeOn-Site
Description
Kern doel van die pos: Instandhouding van masjinerie en toerusting. Minimum Vereistes: Graad 12; Toepaslike Ambag kwalifikasie (RED Seal Millwright Trade Test); 1 jaar toepaslike ondervinding (na-vakleerlingskap); Geldige rybewys. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Deeglike kennis van beroepsveiligheid; Meganisasievaardighede; Liggaamlike vermoั om die werk te kan doen; Bereid om lang ure te werk; Goeie interpersoonlike vaardighede; Moet in spanverband โฆ