Nasionale Tegniese Bestuurder/ National Technical Manager
Adzuna
📍 Pretoria, Tshwane, Gauteng, South Africa
via Adzuna API (ZA)
Full-TimeOn-Site💰 480,000 – 840,000
Description
Vakature: Nasionale Tegniese Voorman Ons soek ’n hoogs ervare en praktiese Nasionale Tegniese Voorman vir ’n toonaangewende industriële organisasie. Hierdie is ’n sleutelrol wat verantwoordelik is vir die betroubaarheid en instandhouding van alle produksiefasiliteite en toerusting oor ses operasionele persele nasionaal. Ligging: Hoofkantoor in Pretoria (Reis na takke word vereis). Rapporteer aan: Algemene Bestuurder. Rol-oorsig Jy sal die leiding neem in die koördinering en uitvoering van alle …