B

Nutsman / Handyman

Belirtilmemiş İşveren

📍 Paarl, Drakenstein, South Africa

via Adzuna API (ZA)

Full-TimeOn-Site
Apply

Description

Vrugteboerdery in S-Paarl is op soek na 'n nutsman.Die persoon sal onder meer:- Instandhouding en herstelwerk doen aan trekkers, voertuie, implemente en ander toerusting.- Basiese elektriese werk kan doen.- Kan sweis.- Basiese herstelwerk aan geboue doen (soos deure, heinings, pype, ens.).- Gedurende die seisoen met vervoer help, dus moet jy 'n geldige kode 10-rybewys hê.- Die produksiebestuurder ondersteun met algemene take.Soek iemand wat:- Selfstandig kan werk.- Inisiatief neem.- Betroubaar,…

Similar Jobs

Download Now

Available On

Free Download