B
Operasionele- & Logistieke Bestuurder | Operations
Belirtilmemiş İşveren
📍 Ceres, Witzenberg, South Africa
via Adzuna API (ZA)
Full-TimeOn-Site
Description
Ons kliënt is 'n gevestigde en gerespekteerde diensverskaffer met 'n sterk reputasie vir betroubaarheid, operasionele uitnemendheid en uitsonderlike kliëntediens. Met dienslewering aan 'n uiteenlopende verskeidenheid nywerhede en geleenthede, is hulle verbind tot die lewering van hoëgehalte-oplossings deur doeltreffende logistiek, innovasie en 'n toegewyde span.Hulle is op soek na 'n ervare Operasionele- en Logistieke Bestuurder om hul daaglikse bedrywighede te lei, te optimaliseer en die voort…