Adzuna

Swaar Voertuig Drywer / Heavy Vehicle Driver

Adzuna

๐Ÿ“ Arlington, Nketoana, South Africa

via Adzuna API (ZA)

Full-TimeOn-Site
Apply โ†’

Description

Kern doel van die pos: Produk veilig te hanteer en op die mees ekonomiese manier by die korrekte punt af te lewer. Minimum Vereistes: Graad 10; Kode 14 met PDP; 1-2 jaar ondervinding. Vaardighede : Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Vermoรซ om vir lang periodes op die pad te konsentreer; Konsentrasie m.b.t. die korrekte laai en aflaai van produkte; Liggaamlike vermoรซ om die werk te kan doen; Goeie menseverhoudinge. Verantwoordelikhede: Aflewering van die korrekte prodโ€ฆ

Similar Jobs

Download Now

Available On

Free Download

Swaar Voertuig Drywer / Heavy Vehicle Driver โ€” Adzuna (Arlington, Nketoana, South Africa) | BlueCollar.jobs